
Wortelsop.
Getoets en Foto: Christina Matthee
Bestanddele:
2 groterige uie
450gram groot wortels
2 groterige aartappels
Bietjie olie vir die uie om in te braai
Ek weet nie presies hoeveel,
Veis van jou keuse vir 5 persone
1 tot 2 liter hoendesftreksel
koljander
sout peper
vleis spesery
1 pakkie Beef en vegtable soppoeier
Metode:
Braai die uie in n klein bietjie olie.
Gooi dan die vleis by en braai liggies.
Sny die wortels in groteige stukke en voeg by.
Voeg dan water by soos benodig vir die stoompot.
Stoom die vleis en wortels in n stoompot vir 20 minute.
As jy nie n stoompot het nie kook dan tot baie sag.
Wanneer als lekker gaar is sit in n versapper dat die wortels en vleis lekker fyn is.
Gooi dan die hoenderaftreksel by en kook lekker deur vir so tien minute.
Rasper dan die 2 aartappels en voeg by die sopmengsel laat die aartappels gaar word.
Maak die sopppoier met so n hlawe lite koue water aan en voeg by die sopmengsel
Kook dan nog vir so 10 min op stradige hitte
Hou dit net dop dat dit nie aanbrand nie.