
Wondertert.
Getoets en Fotot: Springbok Kombuis
Bestandele:
4 eiers
65 ml margarien
125 ml k wit suiker
125 ml koekmeel
¼ t sout
2 ½ ml bakpoeier
500 ml melk
250 ml klapper
5 ml vanilla geursel
Metode:
1. Klits eiers, ruiker en botter tot lig
2. Klits sout by
3. Klits bakpoeier by
4. Gooi klapper by en klits
5. Gooi meel by en klits
6. Gooi melk stadig by en klits
7. Gooi vanilla by en klits
Mengsel is loperig. Gooi in glasbak (pyrex) van 25 cm deursnee
Bak by 180 C vir plus minus 50 min.
Daar sal 'n kors onder vorm met 'n vla vulsel en 'n klapper kors bo.