
Wildsvleispastei
(Bron en foto: Penny Skinner de Villiers)
1kg wildsvleis (ek verkies blesbok of rooibok)
1/2 pak bacon
So Paar stukkies varkspek
500g varkvleis nie te veel vet nie
10 heelnaeltjies
5ml koljander
10ml sojasous
10ml worcestersous
10ml chutney
3 knoffelhuisies
2 groot uie
2 tamaties geskil
Halwe kop rooiwyn
1 oxo blokkie
Knippie braai vleis gemengde speserye Italian spices sout peper....
Stoom tot vleisie heerlik sag is en maklik van die bene af trek sny fyner maak jou sousie dikker met bietjie souspoeier en maziena...gooi in n bak wat gespuit is met spray en cook...ek het n aartapel mash as bo laag gebruik bak tot goudbruin...