Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Vleis Pasteitjies
    Getoets en Foto: Joseph Deerham
    Oorskiet kos wat oorbly kan gebruik word vir enige ander gereg kan gevries word en weer gebruik word .

    Bestanddele:
    1 kg vleis Ek het  fillet gebruik(Jou Keuse)
    500ml gevriesde mielies
    500ml gevriesde ertjies
    2.5 groot pak puff pastry(Skilferkorsdeeg)
    Eetlepel sous poeier


    Metode:
    1.Braai n ui wat fyn gekerf is in n bietjie olie van jou keuse
    2. Sny enige vleis in blokkies en voeg dit by die ui en braai vir n Paar minute voeg n koppie water by sit deksel op en kook tot vleis gaar is.
    3. Maak vleis sous aan en voeg dit by die vleis

    4. Kook groente apart en voeg dit by die gekookde vleis as jy groente in die pastei wil he (opsioneel)
    5. Spuit n groot muffin pan met spray and cook goed.
    6. Roll puff pastry uit en sny vorms uit om in die pan te pas
    7. Maak elke een 3/4 vol  met vleis en groentes en sit n puff pastry deksel op
    8. Verf elke een met n geklitse eier bo op
    9. Bak  in oond vir 25 minute teen 180 grade.
    Geniet saam met n slaai van jou keuse..