
Vispastei
Getoets en Foto: Wilma Matthee
KORS:
2 kop gekookte fyngemaakte artappels ( mash )
4 eetlepels botter
2 teel bakpoeier
2 geklitste eiers
METODE:
Meng aartappels,eiers,en botter
VOEG bakpoeier in
Druk mengsel in tertbord vas
Ook teen die kante
VULSEL:
1 Groot blik sardyne vis in sous
2 geklitste eiers
2 uie gerasper
2 teel wit asyn
2 eetl botter ( gesondheids )
1 teel mosterdpoeier
2 eetl pietersielie
Knippie rooi peper
METODE:
meng alles saam en skep in tert kors
Bak vir 20 tot 30 min in matige oond tot briun is
Gooi n biekie paprika oor vir kleur
BEDIEN SAAM:
n groen slaai of waarvan jy hou.