Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Viskoekies gemaak met Sardientjies in Tamatiesous

    Getoets en Foto: Malinda Nortje

     

    Bestanddele:

    1 blikkie sardiens in tamatiesous.

    Halwe ui fyn gekap.

    1 groen of rooi rissie fyn gekap.

    1 eier.

    1/2 kop bruismeel.

    1/2 teelepel sout.

    Genoeg olie om viskoekies in te braai...ongeveer 2 tot 3 cm diepte olie.

     

    Metode:

    Haal vis uit sous, vlek oop en haal graat uit.

    Druk fyn met vurk.

    Voeg al die ander bestandele by en meng goed, 

    Skep nou eetlepels vol in warm olie en braai tot gaar....

    Sodra viskoekies begin bak, draai hitte af tot meduim of 

    selfs laer....

    Dien op met voorkeur van slaaie....