Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Vis in Suurroomsous..

    Getoets en Foto: Penny De Villiers

     

    Bestanddele:

    Bietjie botter

    250ml Suurroom

    1pk dik wit uiesoppoeier

    125ml melk

    800 g bevrore stokvis filette

    Aromat

    Gerasperde cheddar kaas

    Fyn gekapte pietersielie

     

    Metode:

    Voorverhit oond 180grade..

    Smeer n oondvaste bak

    Meng die suurroom en soppoeier..spoel die roomhouer met die melk uit voeg dit by die sopmengsel en Meng goed...

    Pak 3 filette kop en punt in die bak strooi aromat oor skep n dun lagie van die roommengsel bo oor...

    Plaas die oorblywende vis bo op en bedek dit met die oorblywende roommengsel...

    Strooi die kaas oor asook die pietersielie en strooi aromat oor...

    Bak die gereg 40min tot goudbruin en gaar....

    bedien met slaai.....