Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    TUISGEMAAKTE TOEBROODJIESMEER..
    Getoets en Foto: Wilna Nissen

    Besanddele:
    6 geelwortels
    2 groen soetrissies
    1 rooi soetrissie
    3 uie
    1 Engelse komkommer
    750ml wit asyn
    750ml cross &Blackwell  mayonnaise
    12.5ml suiker
    sout en peper na smaak

    Metode:
    Skraap of skil die geelwortels, verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af.
    Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak.
    Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan.
    Dreineer die groente goed en druk dit droog.
    Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na smaak by die groentemengsel en meng dit goed.
    Skep in droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik.
    Bêre die toebroodjiesmeer in die yskas.