
Tuisgemaakte Kaassmeer..
Getoets en Foto: Penny De Villiers
Bestanddele:
1kg Prosecced kaas
500 g botter
2 kop melk
Knippie aroma (Opsioneel)
Bietjie poeier biltong (Opsioneel)
Metode:
Sny botter en kaas in blokkies gooi in pot voeg melk by en smelt saam op lae hitte sodra hy begin borrel whisk saam tot gladde mengsel.
NB. Moenie kook nie is geneig om te skif...sodra by goed borrel haal af bottel warm...maak so 5 tot 6 bottels....
ek stoor myne in die yskas so vir 3 maande....