Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Spinasie Gebak..
    Getoets en Foto: Christina Matthee

    Bestanddele:
    1 of 2 bossies Spinasie
    1 blikkie tuna
    1 Suurroom
    2 koppies  Gerasperde kaas
    Witsous

    Metode:
    Stoom die spinasie gaar moenie in water kook nie.
    Sorg dat die spinasie lekker gedreineer is as dit klaar gekook is en laat lekker afkoel.
    Gooi dan die blikkie tuna en suurroom by.
    Meng goed Maak die witsous en gooi 1koppie kaas by die witsous en meng en smeer dan die witsous bo oor die spinasie mengsel.
    Voeg dan die ander koppie kaas by en bak in die oond vir so 20 minute op 180°C grade .