Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Springbok Top 20

  • Foto's

  • Besoekersboek

  • Omtrent ons

  • Springbok kombuis

  • About1

  •  

    Springbok Internet Radio

     

    Radio op sy beste 

    Versoek 'n liedjie

    Luister op foon/tablet

    Springbok App

    Springbok Radio logo

    Besoekersboek

    Springbok Kombuis

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Spaghetti in Tamatiesous.
    Getoets en Foto: Springbok Kombuis
     

    Bestandele:
    25 groot Tamaties
    5 groot Uie ringe gesny
     ½ t Rooi pepper
     1 k Appelkooskonfyt
     ½ t fyn Naeltjies
     1 t Neut
     2 e Sout
     1 k Suiker
     180 ml Asyn
    1 Pak Spaghetti

    Metode:
    Gooi tamaties in kookwater en trek die skille af, sny bietjie kleiner
    Kook nou alles saam behalwe die asyn en spaghetti.
    Kook tot uie sag is, maak alles fyn in n voedselverwerker. Kook jou Spaghetti en dreineer goed. Voeg die asyn en spaghetti by die Tamatiemengsel en kook nog so 10min…Bottel en verseel warm.
    NS. Haal borrels uit met sosatiestokkie voor jy verseel

     

    Gebedskring