Skelvis Roerbraai vinnige ete..
Getoets en Foto: Joseph Deerham
Bestanddele:
Een pak skelvis
1/2 rooisoetrissie of kleur van jou kuese fyn gekerf
100 gram gekerfde ontbytspek
3 hard gekookte eiers
1 klein ui gekerf
1en1/2 Koppies gekookterys
Metode:
Kook die rys met n knippie sout sit een kant
Kook die eiers totdat dit hardgekook is, sit eenkant en skil en kerf dit in stukkies
In n pan Braai die ui, soetrissie en ontbytspek en voeg die skeivis wat in blokkies gesny is by en braai tot dit gaar is en nie meer waterig is nie.
In n bak meng alles tesame en geniet
