
PIESANG MUFFINS
Getoets en Foto Michelle Phol
Bestandele:
4 Ryp Piesangs
200ml Suiker
1 Eiergeklits
80ml gesmelte botter
375ml Meel
5ml Bakpoeier
5ml Koeksaoda
5ml Vanilla Essence (of 1.5ml Caramel essence)
Metode:
Druk die piesangs fyn en meng met die suiker, geklitste eier, gesmeltebotteren vanilla essence.
Sif die droëbestandele en meng goed met die eier mengsel.
Skep twee-derdes vol in gespuite muffin panne en bak vir 20 minute by 180 grade of tot goud bruin.
Hierdie is ‘n baie lekker klam piesang muffin, vining om te maaken glad nie duur nie.