Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Jare gelede het iemand die resep vir my gegee en tot vandag toe is dit die wenresep in my en my ma se huis. Ons bak sommer 'n paar in broodpannetjies en vries dit - glo my ons het altyd koek in die huis - haal dit uit die vrieskas en binne 'n uur of so kan jy dit sny en eet
    PIESANG EN WORTELKOEK

    (Bron en foto: Marianne Jacoby)

    250 ml suiker
    250 ml olie
    3 eiers
    375 ml meel
    10ml bakpoeier
    20ml kaneel
    8ml koeksoda aangemaak met bietjie melk
    250 ml piesangs (dit is so 3 piesangs) fyngedruk
    250ml grof gerasperde wortels
    125 gr gekapte neute
    Versiersel:
    Verroom
    110 ml ml botter en 375 ml versiersuiker
    Roer by 100ml room maaskaas en 8 ml vanilje
    Verroom suiker, olie en eiers