Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    PIEKEL UIE..

    Getoets en Foto: Wilna Nissen

     

    So gemaak:

    Plaas skoongemaakte uitjies (so 2kg) in plastiek skottel gooi so n handvol growwe sout oor .

    Bedek met warm water en laat oornag staan.

    Die volgende dag gooi water af, pak uitjies in flesse.

    Gooi asyn mengsel oor.

     

    Mengsel is:

     3/4bottel wit asyn

    1/4 bottel bruin asyn

    1/2koppie suiker

     

    Piekelmengsel jy koop dit in boksies ek gooi sommer so n teelepel vol by.

    Maak warm en vul die bottels daarmee.

    Uie is krispie nie pap nie.