
Perfekte Banting Resep
Getoets en Foto: Adri Steenkamp
Bestanddele:
1 pakkie mushrooms
1 green pepper redelik groot
1 groot ui fyngekap
1 pakkie bacon
1 pak russians-maar gebruik net helfte van die pakkie
8 eiers
250 ml room
Metode:
Sny als op, sny worsies in ringetjies, braai als saam.
Plaas dit in n oondvaste bak.
Gooi room bo oor so ook die 8 eiers en gooi dan gerasperde cheddar kaas bo op.
Bak vir 180° C vir so 20 min en tot mooi bruin bo op.
Ek noem dit maar die perfekte banting resep want als is daarin wat jy mag eet en jy kan n lekker griekse slaai daarby opdien..