Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Pasta met Bacon

    Getoets en Foto: Lidia Kotze

     

    Bestanddele:

    1 pakkie mocoroni,

    bacon of enige vleis van jou smaak

    uie

    1 pak skyfies ( kaas krulle )

    1 liter melk

    kaas na smaak

     

    Metode:

    Braai die bacon en uie apart.

    Neem dan die macoroni wat klaar gekook en gestrein is en voeg die melk by.

    Bring tot op kookpunt.

    Voeg die gebraaide bacon by met die kaas krulle kook tot kaas krulle gesmelt is.

    Jy kan ook kaas byvoeg na smaak.