
Oondgebakte T-bone Steak..
Getoets en Resep: Ina De Lange Smit
Benodighede:
Canola suurlemoen olie
Braaisout en Peper
1 uie
Metode:
Stel oond tot 180°C
Gooi genoeg suurlemoen olie in bakpan.
Seël vleis beide kante met olie in pan.
Gooi braaisout en peper na smaak.
Bak in oond tot goudbruin.
Lekker sag..bedien met n slaai....van jou keuse...geniet.