Ontbyt Muffins.
Getoets en Foto: Joseph Deerham
Bestanddele:
2 Kop. koekmeel
2 tl. bak poeier
1 + ½ tl. koeksoda
1 kop. bruin suiker
1 tl. sout
2 eiers
5 ryp groot piesangs
2 kop. jungle oats
3/4 kop. melk
2 tl. vanilla essens
3/4 kop. roesyntjies
Metode:
Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed.
Sproei 2 groot muffin panne.
Bestanddele maak 1 doesyn muffins.
Skep lepel gewys in muffin panne.
Bak teen 170°C vir 33 minute of tot dit wegbreek van kante.
Geniet!!!
