
Nutella Mousse
Getoets en Foto: Michelle Pohl.
Bestandele:
3 koppies double thick room,
Ek het 2 double thick en
1 koppie gewone room gebruik.
1/3 koppie suiker.
Ek het helfte gebruik maar dink nie suiker is regtig nodig nie en
1 koppie nutella.
Metode:
Klits room en Suiker tot stywe punt vorm.
Vou 1 koppie nutella daarby in.
Jy kan dit dadelik op dien.
Dit is heerlik het so neute na smaak.