Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    n Hake en Haddock Herderspastei..

    Getoets en Foto Penny De Villiers

    Vir 2 mense

     

    Bestanddele:

    3filette haddock

    3fillete hake..

    1 pak gemendegroete (ertjies mielies boontjies blokkies wortels)

    melk

    aartappels

    uiesop

    kaas

    vis speserye

     

    Metode:

    Kook met melk tot gaar vlok (behou die melk wat oor is )

    Kook gemengdegroente (ek het die pak wat ertjies mielies boontjies en blokkies wortels gebruik) tot gaar..

    Maak mash gaar wat kan dien vir jou bo laag...

    Rasper n kop kaas...

    Wanneer alles gaar en gevlok is neem die oorblywende melk voeg nog melk by sodat dit so 375ml is.

    Voeg 3 eetlepels wit uiesop by en roer goed by die gevlokte vis en groente..

    Roer deur gooi vis speserye en bietjie sout oor

    Gooi in oondbak...

    Smeer nou jou mash oor strooi kaas en pietersielie oor...

    Bak in oond op 180°C  tot kaas lekker gesmelt is en lekker borrel ...

    Bedien met n heerlike slaai....geniet