Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    MURGPAMPOENTJIE SLAAI
    Getoets en Foto: Wilna Nissen

    Benodig:
    10 murgpampoentjies in ringetjies gesny (baie dun)
    1 tamatie op gekap
    1 ui in dun repies gesny

    Sous:
    1 Kop. Suiker
    1/1/2 Kop. Druiwe asyn
    Sout en peper
    1/2 kop olyfolie

    Metode:
    Meng alles saam en verhit tot die suiker gesmeld het.
    Kook alles wat die sous maak saam laat dit goed prut en as sous afgekoel is gooi jy die tamaties en murgpampoentjies en uie by
    As die sous te veel is kan dit in die yskas in `n lugdigte houer gebere word.
    Meng alles en laat 24 uur staan