
Mikro Sjokolade koek
Getoets en Foto: Petro
Bestandele:
1.Meng saam.
1 kp. Koekmeel.
1 kp. Suiker.
2 t. Bakpoeier.
Kwart telepel sout.
2. Meng saam.
1 kp. Kookwater.
Kwart kp. Kook olie.
2 eiers.
4 eetlepels Kakao.
1 tl vanilla.
Meng nr 1 en 2 apart.
Voeg daarna by mekaar.
Metode:
Bak 7 min in n ring koekpan in mikrogolf @ hoog (10) keer om op bord en bak vir nog 1 min.
Versier met room.....gekookte kondensmelk of gewone versiersel.
Ander opsie vir wit koek.
Laat kakao weg en voeg maizena by vir n wit koek.
Heerlike koek lekker eet.