
Mielie Pap Meel Vetkoek
Getoets en Foto: (Peet)Marie Zaayman
Bestanddele:
2 to 3 Koppies pap wat oor is
2 eiers
kippie sout
melk
self bruis meel (voeg by mengsel tot sien dit is mooi gebind dit moet nie te slap wees nie)
Metode:
Meng alles saam tot deeg na vetkoek.
Bak lepels vol in olie tot goud bruin en gaar.