Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Mediterieense Slaai

    Foto en Resep: Ina De Lange Smit

     

    Slaaisous:

    125 ml olyfolie

    15 ml wit druiweasyn

    Vars gemaalde swartpeper

    Sout na smaak

     

    Slaai:

    1 middelslag slaaikop in blare gebreek

    1 klein ui, in ringe gesny, of 10 klein kersietamaties

    Paar skywe komkommer

    50-100 g fettakaas, in blokkies gesny

    Paar swart olywe

    4-6 ansjovis filette

     

    Metode:

    Meng al die bestanddele vir slaaisous en skud goed.

    Was die slaaiblare af, druk droog en pak op n mooi slaaibord.

    Rankskik die res van die slaai bestanddele bo-op.

    Giet die slaaisous net voor bediening oor of dien apart op.

    Genoeg vir 4 mense..