Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

     Maklike Vinnige Souttert
    Getoets en Foto: Penny De Villiers

    Bestandele:
    30 ml olie
    125 g sampioene
    250g geurige koue vleis (salami gesnipper, bacon bits, gerookte ham gesnipper.....ek het bacon gesnipperde polony en 3 viennas geneem so kop en half gewees)
    250 g gerasperde cheddar kaas
    1 wiel gekrummelde feta kaas
    30 ml fyngesnipperde pietersielie
    Sout en swart peper na smaak
    90 ml bruismeel
    4 eiers
    375 ml melk

    Metode:
    Voor Verhit oond 190 grade...spuit n tertbak...Verhit olie en braai gekapte ui en sampioene..tot gaar..laat effense afkoel...roer koue vleis kase en pietersielie by...sprinkel meel en sout en peper oor roer goed deur...klits eiers en melk deur...giet egalig in voor bereide bak...bak 30 min tot ferm en goudbruin...geniet met n slaai...