
Maklike Frikadelle
Getoets en Foto: Springbok Kombuis
Bestandele:
500 g maalvleis
1 wortel fyn gerasper
1 blokkie beef ekstrak
1 ui gerasper
1 t garlic
1 eier
sout en peper na smaak
2 e soya sous
Metode:
Meng al die bestanddele en maak balletjies na verlangde grootte
Sit in pan en maak gaar
Versier met soetrissies.