Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Maklike Appeltert/ Vrugtetert

    Getoets en Foto: Joseph Dearham

     

    Benodighede:

    1 koppie melk

    1 koppie koekmeel

    1 koppie koekmeel ( bruin of wit )

    1 eier

    10 ml bakpoeier (2 teelepels )

    Meng alles goed saam.

    Ek het 3 appels en een peer gebruik.

    Jy Kan ook piesangs of enige vrugte van jou keuse gebruik.

    Kook die vrugte sag op stoof bedek met water.

    Die water na kook is heerlike vrugte sap warm of koud.

    Spuit n pastypan uit met (spray and cook)

     

    Metode:

    Bedek die pastypan met van die mengsel en voeg dan die vrugte eweredig in die pastypan bo op die mengsel. Gooi nou n bietjie kaneel oor vrugte en voeg dan die oorblywende mengsel oor vrugte.

    Bak vir 35 minute teen 180 grade