Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Macaroni en Kaas met 'n twist

    Getoets en foto : Springbok Kombuis

     

    Bestanddele:

    Gemengde pasta – skroef, skulp & elmboog – baie  (500g)

    Bacon (500 g)

    Uie  (3 groot uie)

    Mushrooms (2 pakkies gesnipper)

    Green pepper  (1 groot in blokkies gesny)

    Koffel  (3 vol t)

    Tamatie – so 6

    Cheddar kaas  (2 k)

    sout en peper na smaak

    Dun kaassous met 4 geklitste eiers in...... roer eers bietjie kaassous by die eiers en dan die mengsel by die res van die kaassous, sodat dit nie stukke gaar eier in kry nie

     

    Metode:

    Kook die pasta

    Braai 1/3 van die bacon (gesnipper), uie, green pepper en al die knoffel tot dit net sag is.... meng met die kaassous.

    Meng die mengsel met al die pasta

    Voer ‘n bak uit met bacon – die kante en oralste

    Gooi nou ‘n lagie pasta, lagie uie, lagie, bacon, lagie mushroomsl tot alles opgebruik is.

    Sny al die tamaties in plat skywe en ranskik bo op

    Strooi kaas oor

    Bak by 180 grade C van onder af vir 40 minute

    Rooster tot die kaas en tamatie borrel en mooi bruin word

    Bedien met bacon on the side