Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Maalveis en Worsie gereg.
    Getoets en Foto: Christina Matthee

    Bestanddele:
    Maconi ek gebruik net n halwe pak want ons is net 2 maar mens kan seker gebruik volgens jou behoefte 
    1 groot ui
    1 groenpeper
    2 huisies knoffel  
    1 pakkie tamatiepasta
    1 pakkie patato bake ek gebruik die garlic een
    Kaas gerasper
    So 500g maalvleis
    5 gerookte vienna worsies gesny
    Sout en peper
    barbeque spice
    Kaassous gekoop of tuisgemaak

    Metode:
    Kook die macorini tot sag maar nie pap nie
    Hou eenkant
    Soteer die ui groenpeper  knoffel in n klein bietjie olie tot sag
    Voeg die maalvleis by en klein bietjie water en kook tot gaar
    die vieanas moet ook by die maalvleis mengsel gegooi word
    Voeg tamatiepasta en geur met kruie
    Haal dan af van hitte
    Ek maak ook n kaasous of mens kan n pakkie kaassous koop
    Gooi die pastamengsel in n bak
    Maak dan dan patatobake aan volgens die aanwysings op die pakke en gooi bo oor due pastamengsel
    Gooi dan di kaas sous oor sonder om te meng
    Rasper die kaas bo oor
    Bak vir ongeveer 15 min die oond teen 180 grade en as die tyd om is kan jy die kaas liggies rooster tot bruin en daarsy..