Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Ma Hettie se Mieliebrood
    Getoets en Foto: Michelle Phol

    Bestandele:
    8 Vars Mielies (gemaal) (Jy ka nook heelpitmielies in die blikkie gebruik en sweetcorn)
    1 teelepel bakpoeier
    1 eier
    So tussen half en drie kwart koppie suiker
    2-3 Eetlepels margerien
     
    Metode:
    Meng al die bestandele en gooi in ‘n erdeware potjie. 
    Sit tinfoelie op gebruik lyn om die foelie vas te hou.
    ‘n Glas bak sal ook werk maar kan nie op die direkte hitte gesit word nie. 
    Stoom in water vir so 2 ure lank. 
     
    Ps: As jy sien dat dit bietjie droog lyk gooi room as te nat gooi bietjie mieliemeel by.
    Heerlik saam met enige iets