
Lemon Meringue
Getoets en Foto:Michelle Kuhn Phol
Bestandele:
Kors:
1 Koekiekors (Tennis beskuitjies gekrummel.
Smelt so 125ml margerien en meng met die koekies vir ‘n kors).
Sit in yskas om te verkoel.
1 blik kondensmelk
125 ml Suurlemoensap
2 eiergele
Meng deeglik en gooi in kors
Metode:
Klits eierwitte en 125ml Strooisuiker tot styf.
Voeg 5 ml mielieblom in laaste en klits net deur.
Sit dit nou oor die mengsel en bak in oond tot goudbruin.
Sal se op so 160 of 180 grade hou net dop dat dit nie brand nie.