
Kraai Pie....
Foto en Resep: Ina De Lange Smit..
Benodighede:
4 groot aartappels
6 wortels Gekerfte
groenbone na smaak
1 groot ui
1pak mushrooms fyn gesny
2 (e) Bladjan
2kg boerewors
Metode:
Gooi 6 koppies water in kastrol.
Sny aartappels in blokke van 4 .
Gooi in Wortels ook in 4 helftes gesny.
Gekerfte bone.
Ui in gesny.
Sny nou ook wors in stukke by.
Nou gooi ek sout en peper na smaak asook
2 (e) bladjan.
Kook tot gaar en roer gereeld.
Bedien dit met rys.