
Keto Dieet Sop..
Getoets en Foto: Christina Matthee
Vleis:
600g beesvleis klein gesny en gaar gekook met genoeg water.
Gooi dan by:
4 koppies Sop Seldery,
1 koppie tamatie,
4 koppies kool,
3 koppies kale,
4 koppies spinasie,
2 spring unions,
1 koppie parsley,
2 uie,
2 koppies turnips.
knoffel en groen rissies na smaak.
sout en peper.
Maak alles fyn in blender.
Altesaam so 18 koppies groente.
So 6 keer se eet.
100g vleis met 3 koppies groente.