Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Kerrie Maer-Maalvleis met Rys..
    Getoets en Foto: Salome Boshoff

    Bestanddele:
    3kg maalvleis(maer lean)
    ½kg gevriesde gemengde groente (jy kan ook blik ingelegde gemengde groete gebruik)  
    4 aartapels
    1 Groot uie
    ½k olyf olie
    ¼t naeltjies
    ½t kolander
    Knoffel na smaak
    Sout en swartpeper na smaak

    Sous:
    1 kp asyn
    1 ¼ k pappelkoos-konfyt
    4 eetl mild kerriepoeier(soos verkies)
    2 eetl maizena
    1 klein blikkie tamatiepasta (of Tamatiesous na smaak)
    1 kop Bladjan

    Metode:
    Braai die uie knoffel in olyfolie, voeg dan die maalvleis en geurmiddels by, prut vir 10min.
    Sny aartapels in kwarte voeg by maalvleis en kook tot sag.
    Voeg groente by laat deur kook.
    Meng al die bestanddele van die sous goed deur en gooi in pot en prut vir +-30min.
    Bedien saam op rys...