
KERRIE MAALVLEIS
Getoets en Foto: Wilna Nissen
Bestandele:
5kg maalvleis
2kg gevriesdegemengdegroente
2kg pitloserosyne
¼ teelnaeltjies
½ t kolander
1 kpasyn
1 ¼ kpappelkooskonfyt
6 eetl mild kerriepoeier
½ kpolie
1 teelmostert
1 klein blikkietamatiepasta (115g)
Sout en peper na smaak
Metode:
Braai die uie, voeg die maalvleis by, prut vir 15min. Voeggroente by laat deur kook.
Roergeurmiddels in en prut vir 30min.
Voegtamatiepasta en rosyne by en kook goed deur.
Bedien saam met vetkoek of op rys