
Kerrie Lamrib.....
Met aartappels en uie...
Getoets en Foto:Godfrey Kuun
Bestandele:
1/2 lamrib, blokkies gesny +/- 500 gram
2 groot uie
2 groot aartappel
1 eetlepel appelasyn
1 teelepel kerriepoeier
1 eetlepel braaispeserye
Metode:
Kook die vleis sag saam met die speserye,
Dan laaste kom die aartappel en die uie in
Wanneer die aartappel begin uitmekaar val...dan is dit gereed om te bedien