Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Kerrie brawn

    (Bron en Foto: Penny Skinner de Villiers)

     

    4 varkpote
    1.5kg beesskenkels
    4 groot uie gekap
    400 ml asyn...ek het 250 ml gebruik
    30ml matige kerrie
    15ml borrie
    15ml sout
    2ml pepper
    1eetlepel fynknoffel

    Plaas al die bestandele in stoompot.  Bedek met water.  Stoom totdat vleis van die bene afval.  Sit deur n vleis meul en meng weer goed deur Giet in n bak gespuit met bake en cook..laat afkoel sodra gestol sny in blokke verpak en vries...

    Ek het ook nog so teelepel gelatine met halwe koppie water gemeng omdat ek ekstra vleisie gebruik het...moet regtig sê dit smaak heerlik