Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Kaaspoffertjies
    Getoets en Foto: Michelle Kean Pohl


     Bestandele:
    1 ekstra groot eier
    250ml melk
    2ml sout
    3ml mosterdpoeier
    120g (250 ml) koekmeelblom
    100g (250 ml) Cheddarkaas gerasper
    7 ml bakpoeier

    Metode:
    Voorverhit die oond tot 180 grade
    Smeer die middelslag kolwyntjiepannetjie goed met maragrien
    Klits die eier tot lig.
    Hou aan met klits en voeg dan die melk by.
    Sif die droë bestandele saam en voeg dit asook die kaas by.
    Meng goed.
    Ek kap ook pietersielie fyn en gooi by of spring onion is ook heerlik.
    Skep lepels in kolwyn pannetjie.
    Bak vr ongeveer 15-17 min lank – ligbruin kleur.
    Lewer 24 klein kaaspofferjies of 12 muffin grootte poffertjies.