
Kaas Pofferkies
Getoets en Foto: Joseph Deerham
Bestandele:
1 1/2 koppies koekmeel
1 1/2 koppies gerasperde Kaas
2 teelepels bakpoeier
1 koppies Melissa
Sout na smaak knippie sout
Metode:
Meng alles goed saam en sit eetlepel vol in n "patty pan" wat vooraf met olie gesmeer is.
Bak vir 18 minute teen 180 grade of tot mooi bruin is bo.
Dit maak 12 Kaas pofferkies.
Hierdie is n dubbel mengsel wat ek gebak het.