Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Kaas Pasta

    Getoets en Foto:Neville Wright(Junior)

     

    Bestanddele:

    500g pasta

    200g gerasperde kaas

    Spruit uie (spring onion)

    200ml mayonnaise

     

    Metode:

    Kook pasta soos op pakkie..

    Meng die kaas mayonnaise en klein gesnyde spuit uie in a bak.

    As die pasta koud genoeg is meng dit saam met die kaas mengsel.

    Dit kan warm of koud bedien word saam met 'n braai..

    Die kaas mengsel sonder die pasta kan op toebroodjies gesit word vir 'n lekker naweek toebroodjies..