Kaas en tamatie sopbroodjies
(Bron en foto: Springbok Kombuis)
500 g selfraising flour
250 g kaas
1 eier
250 ml melk
3 e gemengde kruie soos basil, pietersielie en oreganum
4 songedroogde tamaties (grof gekap)
1 e sesamie saad
sout en peper na smaak
sif die meel in 'n menger bak
Voeg by sout en peper
Gooi kaas , eier en melk bymekaar in 'n aparte bak en meng goed
Gooi kruie en tamatie by en meng
Voeg die kaasmengsel nou by meelmengsel en meng tot sagte deeg
Rol uit tot 2 cm
Druk broodjies uit en plaas op gesmeerde bakplaat
Borsel met melk en gooi sesame saad oor
Bak by 200 grade vir 15 min
