Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Kaas en Spekvleis Muffins
    Getoets en Foto: Springbok Kombuis

    Bestandele:
    375ml bruismeel;
    50ml gerasperde cheddarkaas;
    3 repe spek gebraai en fyn gekap;
    125ml ekstra gerasperde kaas;
    375ml melk;
    sout na smaak
    knypie rooipeper.
    ¼ rooi pepper (fyn gesny)
    ¼ groen pepper (fyn gesny)

    Metode:
    Braai bacon tot net gaar
    Meng meel en melk tot sonder klonte meng al die bestanddele, behalwe die ekstrs kaas, saam.
    Skep in gesmeerde muffinpanne.
    Strooi ekstra kaas oor.
    Bak 20 minute of tot ligbruin bo op by 180 grade C.