Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Hoender Pastei (Eie Konkoksie)

    Getoets en Foto: Wilna Nissen

     

    Bestanddele:

    2 kg hoender

    2 uie

    1 pakkie gesnyde mushrooms of 1 blikkie

    1 pakkie cream of chicken sop

    1 pakkie cream of mushroom sop

    1 blikkie heelpit mielies

    1 blikkie groen ertjies

    Sout en peper na smaak

    1 rooi pepper in blokkies gesny

    1 tamatie in blokkies gesny (opsioneel)

     

    Metode:

    Kook gekerfde uie en hoender saam.

    Verwyder hoender van been en vlok.

    Meng al die bestanddele saam met die hoender.

    Maak die 2 pakkies sop aan met 1 k water.

    Meng alles saam en gooi in gesmeerde bak.

     

    Kors:

    1 eier

    125 ml olie

    125 ml melk

    250 ml meel

    10 ml bakpoeier

    2 ml sout

     

    Metode:

    Klits eier, olie en melk saam.

    Roer meel , bakpoeier en sout saam.

    Meng baie goed.

    Gooi oor hoendermengsel en smeer tot die hoender bedek is.

    Bak vir 30 -45 min by 180ºC tot goudbruin.

    Ek gooi sommer bietjie van die sop in die korsmengsel. 

    As die mengsel nog te dik is verdun meer met bietjie water .