
Hoender Lasagne
Getoets en Foto: Wilna Nissen
Bestandele:
2 Gaarhoenders - ontbeen en in stukkegesny
Pak lasagne velle
2 Gekapteuie
350 g Knopiessampioenegekerf
2 Gekaptegroenrissies (geelrooi en groen)
2 Geskildegekaptetamaties
250 g Gerasperdekaas
250 g Streepspek - gesnipper
2 Pakkies room van hoendersopaangemaak met 3 – 4 kop hoenderaftreksel
2 Huisiesknoffelgekap
Sout, peper, kruie en mosterd na smaak
Metode:
Braai spek, uie, groenrissie, sampioene en tamatiesliggies.
Roeraangemaakte sop by en kook goed deur, geurnasmaak.
Meng die vloeistof met die vleis. Laat deurkook.
Begin deur bietjie hoendermengsel onder in 'n oondvastebakte sit, dan die velle, dan weer die hoender en weer die velle.
Strooikaasbo-oor en bietjie gekaptepietersielie of spruituie.
Laat staan vir ongeveer 1 uur voor jy bak sodat die velle sag kan raak en die vog kan absorbeer.
Bak by 180°C vir 45 minute.