Heuning Hoender Sosaties
Getoets en Foto: Jackie Wright
Bestanddele:
300g Hoender in blokkies gesny
2 eetlepels heuning mixed herbs
sout en peper
1 koppe yogurt
Metode:
Meng alles goed saam.
Sit die hoender mengsel in die yskas vir 3 ure.
Sit hoender op kabab stokkies met groente waavan jy hou.
Braai op die braai of in die oond.
Dien op met rys en slaaiblare..
