Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Herderspastei...

    Foto en Resep: Ina de lange Smit..

     

    Benodighede...

    10 groot aartappels en kook soos jy gewone kappok aartappels maak.

    1 middelslag uie

    Wanneer droog gekook en gaar.

    Sit sout en peper na smaak.

    1(e) margerine

    Maak fyn en roer margerine deur.

     

    Maalvleis:

    2kg maalvleis

    1groot ui

    1pak wit mushrooms

    4(e) Olie

    Braai fyn gesnyde uie  mushrooms tot bruin.

    Gooi maalvleis by roer Gooi sout en peper na smaak.

    2 (e) Mrs Balls oorspronklike Chutney

    Bly roer tot maalvleis gaar is.

    Skep nou maalvleis mengsel in bakpan.

    Maak gelyk.

    Skep kappokaartappel bo-oor en bedek al die maalvleis daar mee.

    Vat 2 eiers klop dit gooi bo-oor en smeer oor aartappels en nou kan jy jou patroon maak met vurk.

    Plaas in oond van 180 grade C en bak tot goudbruin.