Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    HEERLIKE ONTBYT GEREG…
    Getoets en Foto:Michelle Phol


    Benodig:
    1 eier per person
    Spek
    Uie
    Sampioene
    Kaassous
    Kaas
    Paprika

    So gemaak:
    Kook 1 eier per persoon.
    Dop af sny in helfte  en pak onder in oondbak.
    Braai nou spek, uie, sampioene saam en gooi in eenlaag bo-oor eiers.
    Maak 'n lekker kaassous en gooi oor.
    Laastens gooi bietjie gerasperde kaas en paprika oor.
    Laat lekker deur warm word in oond, tot kaas gesmelt is.
    Jy kan al die vorige aand als doen en net die volgende oggend die gerasperde kaas en paprika oorsit en dan in die oond sit.