Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Glazed Gammon...

    Getoes en Foto: Penny De Villiers

     

    So gemaak:

    Bak in oond met gewone speserye van keuse tot gaar en sappig...ek het net sout bietjie appelkooskonfyt en suurlemoen sap gebruik ..gebak tot gaar...

     

    Vir die Glaze..

    3eetlepels appelkooskonfyt

    ¼ kop lemoensap

    2eetlepels suiker

     

    Metode:

    Meng alles saam ..dit moenie loperig wees nie ..smeer aan net kwassie..sit vir so 15 min terug in oond op 200 grade haal uit ...geniet..

     

    Aartapels ...

    Gewoonweg bietjie gekook..

    Droog gevee met vadoek..in pan gesit bietjie olyfolie opgesmeer ..aartapel speserye oorgegooi.

    Bak tot bruin op 180grade....geniet