Springbok Radio logo

Springbok Internet Radio

 

Radio op sy beste 

Luister op foon/tablet

Springbok App

Springbok Radio logo
  • Tuis

  • Radio skakels

  • Omroepers

  • Foto's

  • Omtrent ons

  • Blog

  •  

    © 2014 Springbok Internet Radio by Wilna

    Gemmertert

    Getoets en foto: Springbok Kombuis

    Kors:

    65ml wit margarien gesmelt
    200g gemmerbeskuitjies, verkrummel

    Vulsel:
    40ml goue stroop
    40ml gemmerstroop
    300ml vlapoeier
    40ml vlapoeier, aangemaak met
    125ml styf geklitste room
    75ml water
    15ml gelatien, geweek in 25ml water
    4 ingelegde gemmerstukke gekap

    Metode:
    Meng die margarien en beskuitjiekrummels.
    Voer ‘n gesmeerde tertbord met ‘n deurnee van 200mm uit met die beskuitjiekrummels en bak die kors 10 minute lank in ‘n voorverhitte oond by 180C.

    Verhit die goue stroop, gemmerstroop en 300ml water tot kookpunt. Verhit dit.
    Voeg die vlapoeierpasta by die stroopmengsel en roer aanhoudend totdat die mengsel prut.
    Giet ‘n klein bietjie van die warm vla-stroop-mengsel in die kastrol en roer dit totdat die mengsel weer prut.
    Voeg die gemmerstukkies by en laat die mengsel effens afkoel.
    Skep die vulsel in die gaar tertkors en verkoel dit in die yskas tot gestol.
    Versier met room.